Rating:
Date added: 30.3.2015
769 352
FB2PDFEPUB
Lucas Malan skryf:Danie en Anna, twee mense met verskillende agtergronde, breek om uiteenlopende redes van hul vertroude omgewings en roetine weg na n minder gebonde plattelandse bestaan.Die gebroke legkaart van n lewe word nie so maklik herstel nie, want ook daar, én in die geskiedenis van voorouers, is daar valsheid, trauma en verydeling: Die Tien Gebooie word in meer as een konteks, en deur die eeue heen, steeds verontagsaam en verbreek. Die soekendes, die vermiste skakels, word in die middel van die Karoo aangetref.Eleanor Baker het n besondere vermoë om deur innerlike dialoog te vertel, en treffende rekonstruerende effekte te bereik.In die middel van die Karoo is n interessante en waardige toevoeging tot Baker se ouevre. In Die Middel Van Die Karoo by Eleanor Baker